From: Ditaba
To: osamartie@mweb.co.za
Subject: OSA

Dear Martie

It was nice meeting you yesterday at Olives South Africa when coming to buy some of your products. You have excellent products. I am really proud to see people coming from such rural areas making a mark in the economy of South Africa. I hope sometimes in future we should look in uplifting each other. I am truly inspired by your work.

Kind Regards

Ditaba Mohapi(CEO)

From: Ettienne
Sent: 08 July 2013 06:45 PM
To: Ben Visser
Subject: Chilli Splash

Dear Mr Visser,

I have recently acquired your “Chili Splash olive oil” at your Farm store and I must admit it is the best I have ever tasted, to be honest I can’t even remember anything about your town but one thing is certain you have not left the thoughts of our friends and family who visited.

It is unfortunate that all good things must come to an end but my stash of “chili splash” have been raided by everyone who has visited me.

More to the point, can you perhaps let me know whether you have any suppliers in the Pretoria region? If not how can I get my hands on more of the above mentioned product?

Kind regards,

Ettienne

From: Mandie
Sent: 07 December 2012 12:51 PM
To: Ben Visser; osa001
Subject: ‘n Groot dankie

Hallo Ben en OSA

Ek wil net ‘n GROOT dankie aan julle albei rig vir die ongelooflike moeite wat julle gedoen het om my te help om hierdie shoot op te stel. Julle het basies AL die werk gedoen! Om nie eers te praat van koelkop bly toe ons sommer middernagtelik begin kanselleer ens nieJ.

Nogmaals dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Stuur asb. ook ‘n dankie aan al die betrokkenes van my kant af. Ek het nog nie veel kans gehad om met Cindy te praat nie, want hulle is nou druk besig in Christiana, maar sy het net genoem dat julle gasvryheid haar verstom hetJ.

Lekker naweek en ons gesels gou weer.

Groete

Mandie

From: Crystal
Sent: 11 December 2012 12:08 PM
To: Ben Visser
Subject: Re: Olives South Africa RE: ‘n Groot dankie

Hi Ben en almal by PSA en OSA.

Ons is so dankbaar vir alles wat julle vir ons gedoen het. Julle het ons omtrent op die hand gedra en al die reelings wat jul getref het het die ‘shoot’ so aangenaam gemaak.

Ben, jy is ‘n inspirasie. Jou hard werkende persoonlikheid is iets wat ek baie na op kyk, en jou warmte teenoor mense word baie waardeur.

Dankie vir alles wat jy en jou span, en die mense van Hartswater en Jan Kempdorp vir ons gedoen het.

Dit gebeur ook nie selde dat ons so ‘beautifully’ bedank word nie, so vir dit se ek ook baie dankie.

Nadia: dankie vir jou ‘spunky’ en ‘no nonsense’ personality op stel. Jy gaan sommer nog ver kom met dit 🙂

Dankie aan al die awesome vrouens wat by Ben werk. Julle is beslis fenominaal 🙂

Mag ons paaitjies weer kruis.

Ek hoop julle het almal ‘n fabulous vakansie waar julle baie lekker gaan eet en drink en lag en lief he ;))

Much love, grattitude and respect.

Crystal (the lip gloss queen)

From: Jinnie
Sent: Thu 16 May
To: Olives South Africa
Subject: Olives South Africa RE: Your cosmetics

Thank you Jo-Ann.

Yes I did receive your reply but there is nothing that I need for the moment. I will keep your details for future reference.

Thank you for the excellent customer service.

It is highly unusual.

Kind regards,

From: Carma9999
Sent: Fri 19 Apr
To: Olives South Africa
Subject: Going the Extra Mile

I’ve been dealing with Olives South Africa in Hartswater, Northern Cape, for over three years now – first as suppliers of olive oil and balsamic vinegar to my deli, and now on a personal basis. I have always been impressed with their service, helpfulness, and general attitude to their customers. No order is too small for them, and they are most generous with their advice as well.

Keep it up, Folks – you’re doing it well!

 

From: Braam Gericke
Sent: 25 October 2012 16:26
To: Ben Visser
Subject: Re: Olives South AfricaRE: Inligting

Dit is GREAT en baie dankie! Nou sulke mense kan ek mee saam breakfast, middag en tee. Ons adres is Wildekrans Wine Estate, Posbus 31, Botrivier, 7185. Weereens baie dankie. Braam

 Dankie

 

 From: RDamoense
Sent: 18 October 2012 10:44 AM
To: osa001
Subject: Olives South Africa RE: Bestelling

 Goeiemore Tersia

Baie dankie. ek het dit vanoggend gaan afhaal.jy is betroubaar en nogmaals dat jy ekstra myl gegaan het. ek’s baie in my skik.

Seengroete.

Rozal

 
From: Lizelle Brits
Sent: 03 October 2012 11:53 AM
To: Ben Visser
Subject: Amanda Daniels
 
Goeie dag Mnr.Visser
 
Ek het vir Amanda ontmoet wat ʼn oulike en aangename vrou met styl. Sy het behoorlik als in detail verduidelik en het ook so paar goedtertjies aangekoop. En ek moet se ek is mal die produkte.

Ek sal graag vir jul aan die kant van die Vrystaat wil Rep. Ek is woonagtig in Welkom. Alhoewel ek werk, kan ek dit na-ure en naweke probeer en die water toets. Ek sal graag voorbeelde wil hê as dit moontlik is, dit sal die verkope net vinniger en makliker maak.

Maar ek moet net vir jou sê Amanda het Welkom aan haar voete gehad. Sy’t ons almal so oortuig.

Stuur asb. vir haar baie groete.

Groete

Lizelle Brits
Welkom.
 
From: Jill Markram
To: Ben Visser
Subject:Puik kos en diens
 
Geagte mnr VisserEk en my gesin het Vrydag, 6 Julie by OSA produkte gekoop en n maaltyd genuttig. Wat n aangename ervaring. Dit was voorwaar van die lekkerste broodjies wat ons in n lang tyd geeet het. Die dame wie die broodjies voorberei het is werklik n aanwins vir u besigheid. Sy was vriendelik en bedagsaam.
 
Vriendelike groete
 
Jill Markram (Stellenbosch)
 
From: Deidre Botha
To:
visser@mweb.co.za
Subject:
RE: Produkte

Goeie middag

Ek wil julle net prys, ek koop al my olyfprodukte net by julle.  En wil graag die volgende met julle deel. ‘n Ruk gelede het ek agter gekom dat as ek sekere kosse eet slaan en knoppe uit wat geweldig jeuk, ek het toe van die olyfseep geneem en daarmee begin bad wat natuurlik gehelp het maar ek het nog steeds bly jeuk gedurende die dag, en toe neem ek ek die nail en hand lotion en begin dit toe ook aansmeer nadat ek gebad het en sommer as ek jeuk gedurende die dag, ek glo my die jeuk is op ‘n end die uitslag is weg, my seun se gesig is ook vol puisies julle weet mos hoe lyk ‘n tienerseun se gesig wel na ‘n was of twee lyk sy gesig baie beter. so ek kan die olyfprodukte aan beveel.  Ek bly in die Kalahari en al die mense hier bestel hulle produkte van my af of die olyfolies is of olywe. almal praat oor die produk.  Ek gebruik geen ander olie nie behalwe olyfolie hartswater olyfolie geen ander olyfproduk behalwe hartswater olyfprodukte.
Baie dankie julle ouens julle produk bly puik

Vriendelike Kalahari Groete
‘n Gereelde Tevrede Klient

Deidre Botha

From:  Thys Cronje
To:  visser@mweb.co.za
Subject:Wow!!!!

Goeienaand Ben,
Ons moes eenvoudig vir julle hierdie e-pos – skryf om jul geluk te wens met ‘n uitstekende web-blad. Ons het vanmiddag toevallig (toe-val-die-lig) op jul blad afgekom terwyl ons die web deursoek het vir kwaliteit olyfolie. Aangesien ons onlangs in Israel was, het ons gedink al die bronne is daar rondom die meditireen. Jul kwalitiet aanbieding het egter ons asem weggeslaan! Dis lekker en trots Suid Afrikaans!  Geluk ook aan jul webmeester se puik ontwerp en funksionaliteit. Ons gaan verseker nie weer erens anders olyf produkte aankoop nie.

Ons is Christene wat  woon by die ander “hart” van SA – die “Hart”beespoort dam met ‘n bediening wat verskaffing en leering van Bybelse salwingsolies insluit (vandaar die soeke na kwalitiet olyfolie as draer vir essensiele olies).  ‘n Geleentheid bestaan tans vir ons om ‘n besigheid hier te vestig  – hierdie  area is mos Noord-Gauteng se naweek kuierplek.  ‘n Gesellige “up-market” kuierplek met christelike inslag – boekwinkel, koffie & deli. Sou daar ‘n geleentheid in jul besigheidsplan bestaan sou ons graag ‘n gesprek wil aanknoop om moontelik OSA hier te verteenwoordig. Hier is defnitief BAIE geleentheid vir topklas produkte soos julle s’n!
 
Hoop om van julle te hoor
Groete
 
Thys & Hettie

From: Rihette Lensing
To: osa001@mweb.co.za
Subject: Olives South Africa

 
Môre Elani

Baie dankie vir die uitstekende diens. Ek moet julle ook komplimenteer oor jul webblad. Ek is hierdie kant net vreeslik besig, maar hopenlik sal ek Saterdag deurgaan Hartswater toe. Ek sal definitief jul produkte aankoop sodra ek begin besigheid doen, wat ek hoop of liewer beplan 1 Mei 2011 sal wees.Jy moet ‘n lekker dag hê.

 
Rihette Lensing, Kimberley

From: anel
To: visser@mweb.co.za
Subject: Just a short note

 
Dear Ben,

I just wanted to take the time and thank you for the cream it is absolutely gorgeous, your body lotion just melts into my skin and the fragrance is to die for. Please let me know if you are able to supply us with a price – list so I can take some  orders for you.Thanks

 
Anel

From: Sharon Keys
To: visser@mweb.co.za
Subject: Availability of your products in Mpumalanga

 
Dear Ben,

Dear Ben, Recently I was very privileged to receive some of your wonderful products as a gift. I have always been an avid olive oil/olive fan but must say your products totally blew me away! The taste, quality & packaging is far superior to anything else currently available. The best of all it is local!

SHARON

Click here to view Olives SA’s Charter of Ethical Business Practice

×

Hello!

Click one of our representatives below to chat on WhatsApp or send us an email on our contact us page

× How can I help you?